GELD: WAT IS JOU WAARDE
In hierdie boek het Dr Philip Theunissen 'n stuk bevryding kom aanbied deur ons bewus te kom maak van die werklike waarde van geld.
Laai die volledige resensie hier af. Laai die volledige pdf-weergawe hier af.
Evalueer u boerdery-bestuursvermoëns met hierdie maklike toets lees meer
Kry COMPUTUS se jongste volledige gidse oor VERTAKKINGSBEGROTINGS en MEGANISASIEGIDS vir 2022/23
Missie
Finansiële rekenskap is ons passie. Jy kan op ons reken om jou geld te laat tel!
Visie
Om bestuursinligting by die normale finansiële rekordhoudingsfunksie te voeg met die vermoë om forensiese ondersoeke na dispute en ongeruimdhede te kan doen.
Terug na Bo