Hulpmiddels Click here for English

 

Dekking en Teling Tabel

Bepaal die lam-, kalf-, jong- of vuldatum teenoor die dekdatum.

Dek Lam Kalf Jong Vul
2000/01/01 2000/05/30 2000/10/10 2000/04/22 2000/12/06
2000/01/15 2000/06/13 2000/10/24 2000/05/06 2000/12/20
2000/01/29 2000/06/27 2000/11/07 2000/05/20 2001/01/03
2000/02/12 2000/07/11 2000/11/21 2000/06/03 2001/01/17
2000/02/26 2000/07/25 2000/12/05 2000/06/17 2001/01/31
2000/03/11 2000/08/08 2000/12/19 2000/07/01 2001/02/14
2000/03/25 2000/08/22 2001/01/02 2000/07/15 2001/02/28
2000/04/08 2000/09/05 2001/01/16 2000/07/29 2001/03/14
2000/04/22 2000/09/19 2001/01/30 2000/08/12 2001/03/28
2000/05/06 2000/10/03 2001/02/13 2000/08/26 2001/04/11
2000/05/20 2000/10/17 2001/02/27 2000/09/09 2001/04/25
2000/06/03 2000/10/31 2001/03/13 2000/09/23 2001/05/09
2000/06/17 2000/11/14 2001/03/27 2000/10/07 2001/05/23
2000/07/01 2000/11/28 2001/04/10 2000/10/21 2001/06/06
2000/07/15 2000/12/12 2001/04/24 2000/11/04 2001/06/20
2000/07/29 2000/12/26 2001/05/08 2000/11/18 2001/07/04
2000/08/12 2001/01/09 2001/05/22 2000/12/02 2001/07/18
2000/08/26 2001/01/23 2001/06/05 2000/12/16 2001/08/01
2000/09/09 2001/02/06 2001/06/19 2000/12/30 2001/08/15
2000/09/23 2001/02/20 2001/07/03 2001/01/13 2001/08/29
2000/10/07 2001/03/06 2001/07/17 2001/01/27 2001/09/12
2000/10/21 2001/03/20 2001/07/31 2001/02/10 2001/09/26
2000/11/04 2001/04/03 2001/08/14 2001/02/24 2001/10/10
2000/11/18 2001/04/17 2001/08/28 2001/03/10 2001/10/24
2000/12/02 2001/05/01 2001/09/11 2001/03/24 2001/11/07
2000/12/16 2001/05/15 2001/09/25 2001/04/07 2001/11/21


Paaiemente

Bepaal die jaarlikse paaiement van 'n huurkoop of lening teen 'n rentekoers vir 'n aantal jare.

Paaiement per jaar = faktor teenoor rentekoers en aantal jare x geleende bedrag/1000

  Jare
% 3 4 5 7 10 15 20 25 30
5 367 282 231 173 130 96 80 71 65
10 402 315 264 205 163 131 117 110 106
15 438 350 298 240 199 171 160 155 152
15.5 442 354 302 244 203 175 164 159 157
16 445 357 305 248 207 179 169 164 162
16.5 449 361 309 251 211 184 173 169 167
17 453 365 313 255 215 188 178 173 172
17.5 456 368 316 259 219 192 182 178 176
18 460 372 320 262 223 196 187 183 181
18.5 464 375 323 266 226 201 191 188 186
19 467 379 327 270 230 205 196 192 191
19.5 471 383 331 274 234 209 201 197 196
20 475 386 334 277 239 214 205 202 201
20.5 478 390 338 281 243 218 210 207 206
21 482 394 342 285 247 223 215 212 211
21.5 486 397 345 289 251 227 219 217 216
22 490 401 349 293 255 232 224 222 221
22.5 493 405 353 297 259 236 229 226 226
23 497 408 357 301 263 241 234 231 230
23.5 501 412 360 304 267 245 239 236 235
24 505 416 364 308 272 250 243 241 240
24.5 509 420 368 312 276 255 248 246 245
25 512 423 372 316 280 256 253 251 250



Bestuursevaluasie

COMPUTUS se bestuursevaluasie is 'n eenvoudige toets waarmee die boer sy bestuursvaardighede kan bepaal. Dit bevat eerstens 'n indeling van die vernaamste bestuursterreine waarop die boer homself as bestuurder van sy boerdery begeef. Tweedens word die tien belangrikste bestuursfunksies binne elke terrein aangedui. Die voltooing van die evaluasie is eenvoudig deurdat slegs JA of Nee op 'n hele aantal vrae geantwoord word.  Dit neem ongeveer 'n halfuur om die vrae te beantwoord.

Daar is twee weergawes van die bestuursevaluasie naamlik 'n uitdrukbare weergawe en 'n rekenaarweergawe.  Die uitdrukbare weergawe is in PDF-formaat en kan per hand voltooi word nadat dit uitgedruk is.  Die rekenaarweergawe is in Excel-formaat.  Dit kan in Excel oopgemaak en voltooi word.  Die rekenaarweergawe doen outomaties die puntetelling terwyl die toets afgelê word.  Die boer moet self sy puntetelling per hand bereken met die uitdrukbare weergawe.  Beide weergawes kan hieronder afgelaai word.

Acrobat logoUitdrukbare weergawe van die bestuursevaluasie

Regskliek op die link en kies "Save link as" of "Save target as"
Excel Logo Rekenaarweergawe van die bestuursevaluasie


Maak die som oor bedrogvoorkoming

Maak die som. Gegrond op die beraamde norm van 7% verloor ‘n besigheid met ‘n jaarlikse omset van R50 miljoen na raming elke jaar R3,75 miljoen van sy inkomste as gevolg van bedrog. Die verskuilde koste kan ‘n verdere R1,25 miljoen beloop wat die potensiële verlies dan op ‘n totaal van R5,0 miljoen te staan kan bring.

Aan die ander kant is daar die moontlikheid dat ‘n bedrogvoorkomingsprogram hierdie verlies met meer as die helfte kan verminder nadat die koste daarvan verhaal is. Dit gaan uiteraard met koste gepaard om ‘n volledige bedrogvoorkomingsprogram te implementeer wat ten minste gereelde risiko-ontledings, deurlopende monitering van transaksies, deeglike agtergrondsondersoeke, opleiding oor bedrogvoorkoming en die gereelde evaluering van kontrolemaatreëls insluit.

Acrobat logoMAAK DIE SOM OOR BEDROGVOORKOMING

 

Terug na Bo